Kimberley 4 Kimberley is vandag in Aristotle laan besig om die pad reg te maak. Vanaf die Eskom-gebou tot die Cassandra-brug. Om meer uit te vind oor die projek, sluit aan by die WhatsApp-groep.


*ADVERTENSIE
Lees ook: Kimberley 4 Kimberley vordering so ver



