Kimberley 4 Kimberley vordering so ver

Deel hierdie storie / Share this story

Die Kimberley 4 Kimberley-projek verteenwoordig ‘n uitstekende voorbeeld van samewerking tussen verskillende entiteite om ‘n gedeelde uitdaging aan te spreek – slaggate en paaie wat oorgeteer moet word in dié stad.

Dié inisiatief is ‘n gesamentlike poging deur besighede, inwoners, die Noord-Kaapse Kamer van Koophandel (Nokki) en die Sol Plaatje-munisipaliteit.

Strate waaraan daar reeds gewerk is: Kekewich, MacDougall, Queensway, Gill, Schreiner, Bender, Main, De Beers, Constantia, Ellis, De Beers fly over, Loudes, Ayliff, N12, Luther, Old De Beers, Mark, Libertas, Rind, Leipoldt, Jan Cilliers, Meyer, Ortlepp, Fraser, Rugg, Petrus, Milner, Voortrekker, Warren, Ulysses, Diomedes, Atlas, Edgerton, Buchler, Lodge, Louw, Poole, Carrington, Watson & Belk.

KONTAK 053 831 4549 / 082 866 8963 of e-pos [email protected]

Sluit hier aan by die Telegram-groep

Sluit hier aan by die WhatsApp-groep

Sluit hier aan by die Facebookgroep

BANKBESONDERHEDE: KIMBERLEY 4 KIMBERLEY

Crown Asphalt
Absa current
940151783
632005

*ADVERTENSIE

Lees ook: https://find-it.co.za/2023/05/23/vordering-kimberley-4-kimberley-n-samewerkende-poging-om-teerpaaie-te-herstel/