Die Kimberley 4 Kimberley-projek verteenwoordig ‘n uitstekende voorbeeld van samewerking tussen verskillende entiteite om ‘n gedeelde uitdaging aan te spreek – slaggate en paaie wat oorgeteer moet word in dié stad.
Dié inisiatief is ‘n gesamentlike poging deur besighede, inwoners, die Noord-Kaapse Kamer van Koophandel (Nokki) en die Sol Plaatje-munisipaliteit.
Strate waar daar al aan gewerk is: Fraser-, Old De Beers-, Chapman-, Kekewich-, Milner-, Jan Cilliers-, Rugg-, Mc Dougall-, Queensway-, Schreiner-, Bender-, Constantia-, Ellis-, Mark-, Rind-, Gladstone-, Louw-, Leipoldt-, Meyer-, Voortrekker-, Lowdes-, Ayliff-, Luther-, en Ortleppstraat. Asook Main Road, De Beers Fly Over en die N12.
KONTAK 053 831 4549 / 082 866 8963 of e-pos [email protected].
Sluit hier aan by die Telegram-groep
Sluit hier aan by die WhatsApp-groep
Sluit hier aan by die Facebookgroep
BANKBESONDERHEDE: KIMBERLEY 4 KIMBERLEY
Crown Asphalt
Absa current
940151783
632005

Jan Cillierstraat

Hoek van Ortlepp- en Fraserstraat

Fraserstraat


Voortrekkerstraat



