Altesaam 741 staanplekke in informele nedersettings kry elektrisiteit

Deel hierdie storie / Share this story

GERMISTON, GAUTENG. – Altesaam 741 staanplekke in die Tokyo Sexwale- en Ramaphosa-nedersettings in Boksburg het vir die eerste keer elektrisiteit terwyl die land onder beurtkrag gebuk gaan.

Zweli Dlamini vir Ekuhuleni sê in ‘n verklaring dit is te danke aan program wat ingestel is.

Leshaka Manamela, LUR-burgermeesterskomiteelid vir water, sanitasie en elektrisiteit, het volgens ‘n verklaring tydens ‘n vlugtige besoek sy tevredenheid met die vordering van die elektrisiteitsverskaffingsprojek uitgespreek.

“It is good to see that the community members are already benefitting from this project. Some are now enjoying clean water and electricity, while others got employment opportunities. This project is one of the major milestones of the Government of the People which is running the City of Ekurhuleni,” het Manamela gesê.

Bron: Zweli Dlamini, Ekuhuleni

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel