Kyk: Franja, Ruan en skool wens Bokke op unieke manier sterkte toe

Deel hierdie storie / Share this story

Franja du Plessis, Ruan Josh en Hoërskool Die Wilgers het Sondag in die gees van Bok-koors voor die Bokke se eerste wedstryd die nasionale volkslied by The Grove Mall in die Ooste van Pretoria in ‘n video-opname gesing.

Die gebaar was om die span goeie wense toe te wens.

Die Springbokke het 18 – 3 met die Skotte in Marseille Frankryk in ‘n Wêreldbeker 2023-wedstryd afgereken.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel