Lees ook: SA Toerisme-direksie ontbind ná die omstrede Tottenham Hotspur-transaksie
SA Toerisme is gekritiseer oor ’n 5 minute advertensie met Trevor Noah wat R33 m. gekos het.
Dit volg na die voorsitter van die portfoliokomitee die advertensie met die omstrede R1 biljoen Tottenham Hotspur-bemarkingstrategie vergelyk het. Die voorsitter het gesê die ooreenkoms moet beëindig word en die bemarkingstrategie moet hersien word.
Minister Patricia de Lille het Woensdag die advertensie aangekondig en het gesê die R33 m. is ’n bydrae van die Toerismesakeraad van SA (TBCSA).
De Lille en die hoof van die TBCSA het gesê hulle is deel van die privaat sektor en hulle kan geld spandeer soos hulle wil.
Bronne: IOL, News24, Business Live, Head Topics
Lees ook: SA Toerisme-direksie ontbind ná die omstrede Tottenham Hotspur-transaksie



