Lees ook: Onderwyseres voor leerlinge deur kêrel met mes aangeval
PRETORIA. – Die Senzo Meyiwa-moordverhoor is tot môre uitgestel.
‘n Nuwe staatsgetuie sou vandag getuig het, maar die verdediging het gesê hulle is laat in kennis gestel van die getuie en het eers gister die getuie se verklaring ontvang.
Die verdediging het ‘n dag tyd gevra om die getuie se verklaring deur te gaan en vir die getuienis voor te berei.
Bronne: eNCA, EWN, TimesLIVE
Lees ook: Onderwyseres voor leerlinge deur kêrel met mes aangeval



