HLOBANE, VRYHEID, KZN. – Noluthando Minathi Xaba (2) is vermis nadat sy by haar maats van die Alpha-area gespeel het.
Volgens die polisie is sy laas deur haar ouma opgemerk. Sy was in ‘n groen T-hemp en pienk broek geklee.
Enigiemand wat weet waar die kleuter is, kan speur-konst. Khumalo van Vryheid-GKS by 034 989 6260 bel.
Bron: SAPD
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



