Staal jou vir fase 6-beurtkrag tot verdere kennisgewing

Deel hierdie storie / Share this story

Eskom het bekendgemaak fase 6-beurtkrag sal vanaf 05:00 vanoggend 5 September 2023 in werking wees.

Dit is as gevolg van nog twee opwekkingseenhede by die Lethabo- en Matla-kragstasies wat dringende herstelwerk nodig het.

Herstelwerk vind ook by Hendrina, Tutuka, Kriel en Medupi plaas.

Bron: Eskom

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel