Lees ook: Zandile Mafe-saak uitgestel
WES-KAAP.- Die saak teen Zandile Mafe, die beskuldigde in die parlement-brandsaak, is uitgestel tot 2 en 3 November. Dit volg na Mafe die tweede psigiatriese evaluasie deur sy prokureurs se sielkundige teengestaan het.
Die tweede sielkundige het ook bevind Mafe sal nie die verhoor kan volg nie en sal homself nie ordentlik kan verdedig nie; hy is onbevoeg verklaar vir ‘n verhoor.
Mafe het gesê hy sal die verhoor kan volg as dit begin word en het gesê hy is nie geestesversteur nie.
Bronne: IOL, EWN, TimesLIVE
Lees ook: Zandile Mafe-saak uitgestel



