Wake up Bahlali. Here is a full clip of Minister of Transport blaming the Apartheid Government for the state of our rail services. It's not just Lindiwe Zulu. It looks like the ANC is still blaming the apartheid for its failures, unless if I don't understand English. pic.twitter.com/wm55TrPtCd
— Pearl Mashaba🇿🇦 I 💚ActionSA (@okaMashaba) September 3, 2023
Sindisiwe Chikunga, die minister van vervoer, het die huidige vervalle toestand van die spoorweg-infrastruktuur in Suid-Afrika op apartheid blameer.
Die video-opname is deur Pearl Mashaba op haar X-profiel gedeel.
Volgens Chigkunga het die “De Villiers-kommissie” wat in 1986 deur die apartheidsregering aangestel is, glo na ‘n ondersoek aan die regering gesê dit is nie nodig om verder in spoorweg-infrastruktuur te belê nie.
Sy blameer verder hierdie besluit volgens haar woorde op die “mushrooming” van vragmotors op paaie, wat skade veroorsaak.
Bron: Pearl Mashaba X-profiel
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



