Kyk: Hierdie 34 polisielede het hulle lewens in diens verloor

Deel hierdie storie / Share this story

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens hou tans hulle jaarlikse gedenkdiens vir gestorwe lede wat tydens diens hulle lewens verloor het.

Die name van 34 polisielede, permanente lede, sowel as reserviste, word vandag op die gedenkmuur by die Uniegebou graveer.

President Cyril Ramaphosa sal die diens bywoon.

Foto: SAPD

Bron: SAPD

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel