Lees ook: Ace Magashule begin eie politieke party
Fikile Mbalula, die ANC se sekretaris-generaal, het Ace Magashule gekritiseer na die nuus van die vorming van Magashule se nuwe politieke party.
Mbalula het gesê Magashule is oor slegte dissipline uit die ANC geskors en dit is goed dat Magashule uit die ANC is Hy het gesê hulle gaan nie verder praat oor Magashule nie.
Hy het verder gesê Magashule se ATC en Malema se EFF het niks met die ANC te doen nie, want albei leiers is uit die ANC geskors.
Bronne: IOL, News24, News365, VN Explorer
Lees ook: Ace Magashule begin eie politieke party



