Lees ook: Staat verwerp Nandipha Magudumana se storie oor ontvoering
Vreemde weer vir die laaste dae van Augustus voorspel. Brandwaarskuwings is uitgereik vir die Noord-Kaap, Wes-Kaap en Oos-Kaap. Die waarskuwing is geldig tot môre.
‘n Hittegolf is voorspel vir verskeie munispaliteite in die Oos-Kaap. Die waarskuwing vir die hittegolwe is geldig tot môre.
Daar is ‘n waarskuwing van swaar mis uitgereik in Limpopo, Mpumalanga en Gauteng.
Bronne: I Love South Africa, The Citizen, Head Topics
Lees ook: Staat verwerp Nandipha Magudumana se storie oor ontvoering



