Gedenkdiens vir voormalige Springbokkaptein wat in ongeluk sterf beplan

Deel hierdie storie / Share this story

Theuns Stofberg, die voormalige Springbokkaptein wat Woensdagoggend 23 Augustus 2023 oorlede is nadat hy die vorige Maandagaand in ’n gru-ongeluk reg van voor op die Koelenhof-pad tussen die N1 en Stellenbosch beseer is, se gedenkdiens word vir 9 September beplan.

Carine Strydom van Mooreesburg is ook in die ongeluk oorlede en haar man is beseer. Hulle was in ‘n ander voertuig. ‘n Roudiens is reeds vir die oorledene gehou.

Bronne: FAK, SupaRugby, Ross van Reenen Facebook-blad

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel