Thabo Mbeki glo daar is sistematiese afbreek aan Suid-Afrika

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Thabo Mbeki vra waarom sing Malema ‘Kill the Boer’

Die voormalige president Thabo Mbeki het gesê hy glo daar was ’n sistematiese poging om die belangrike instellings, soos Eskom, in Suid-Afrika af te breek.

Hy het gesê die poging om Suid-Afrika af te breek, het in 2008 begin, omtrent die tyd wat hy sy posisie as president verloor het.

Mbeki het beweer die probleme by Eskom, Transnet, die SAPD, die NPA en SARS is ’n aanval op Suid-Afrika sodat die land moet misluk.

Bronne: IOL, The Citizen, TimesLIVE

Lees ook: Thabo Mbeki vra waarom sing Malema ‘Kill the Boer’