Thabo Mbeki vra waarom sing Malema ‘Kill the Boer’

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Monique Muller beskuldig Katlego Maboe van ‘finansiële mishandeling’

Die voormalige president, Thabo Mbeki, het gevra waarom Julius Malema die Shoot the Boer, Kill the Boer-strydlied sing.

Mbeki het gesê daar is geen beleid in die ANC om boere dood te maak nie, alhoewel daar konteks vir sulke slagspreuke tydens apartheid was. Mbeki het gesê liedere soos Kill the Boer is gebruik om mense tydens apartheid te mobiliseer. Hy het gesê hy het homself afgevra hoekom Malema die liedjie sing. Hy het gesê dit het konteks gehad in 1952, maar teen 1962 was dit irrelevant teen 1962. Dit bly egter deel van Suid-Afrika se geskiedenis.

Malema het verlede maand oproer veroorsaak toe hy Kill the Boer tydens die viering vir die EFF se tiende bestaansjaar gesing het.

Bronne: EWN, IOL, 102, News365

Lees ook: Monique Muller beskuldig Katlego Maboe van ‘finansiële mishandeling’