Man hardloop vanaf Kaapstad na Londen in 381 dae

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Monique Muller beskuldig Katlego Maboe van ‘finansiële mishandeling’

KAAPSTAD. – ’n Ugandese atleet en hardloopafrigter het besluit om vanaf Kaapstad tot in Londen te hardloop uit protes teen rasse-onreg en om die storie van mense se migrasie te vertel.

Deo Kato hardloop 14 570 km in 381 dae. Die reis sal oor twee kontinente en 16 lande plaasvind. Hy het op 24 Julie sy reis begin by die Long March to Freedom-monument in Kaapstad.

Een mens gaan saam met Kato reis om hom te ondersteun.

Bronne: IOL, Cape Town ETC., TikTok, Getaway

Lees ook: Monique Muller beskuldig Katlego Maboe van ‘finansiële mishandeling’