Massiewe styging in brandstofpryse verwag vir September

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Brandstofpryse styg waarskynlik in September

Volgens die nuutste data van die Sentrale Energiefonds word moontlik massiewe stygings in brandstofpryse vir September verwag.

Albei grade loodvrye petrol kan met R1.60 per liter styg, terwyl die dieselprys met R2.75 kan toeneem.

Dit is moontlik dat die pryse sal verander voor dit op 4 September aangekondig word. Die amptelike aanpassings sal op 6 September plaasvind.

Bronne: IOL, BusinessTech, VN Explorer

Lees ook: Brandstofpryse styg waarskynlik in September