Lees ook: Petrol- en dieselpryse styg dalk weer in September
Die Sentrale Energiefonds het bekendgemaak die huidige inligting wat hulle het, dui op ’n styging in brandstofpryse in September.
Die data voorspel albei petrolgade kan met R1.35 tot R1.40 per liter styg, terwyl die prys van diesel met soveel as R2.60 per liter kan toeneem.
Dit is moontlik dat die pryse nader aan die tyd sal verander vir die aanpassings om gemaak te word.
Bronne: eNCA, Algoa FM, BusinessTech
Lees ook: Petrol- en dieselpryse styg dalk weer in September



