Transgender-vrouens verban van vroueskaaktoernooie

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Transgenderatlete mag nie as vroue deelneem by Olimpiese Spele van 2024 nie

VK. – Die internasionale skaakfederasie (FIDE) het gesê transgender-vrouens word tydelik verban van deelname aan hulle vrouetoernooie.

Volgens die FIDE sal gesê individuele sake verder analiseer word en ‘n besluit kan tot twee jaar neem. Die FIDE wil die impak van die verbanning van transgender atlete in sport ondersoek en wil nie die proses aanjaag nie.

Die federasie se besluit is deur verskeie spelers gekritiseer omdat die toernooie nie fisiese aktiwiteite bevat waarin transgender-deelnemers ‘n onregverdige voorsprong kan hê nie.

Die FIDE het ook gesê transgender-mans wat vrouetitels gewen het voor hulle van geslag verander het, kan hulle titels verloor.

Bronne: BBC, The Guardian, CNN

Lees ook: Transgenderatlete mag nie as vroue deelneem by Olimpiese Spele van 2024 nie