SUID-AFRIKA. – MTN het gisteraand sy gebruikers wat deur ‘n tegniese probleem geaffekteer was om verskoning gevra.
Indien jy een van dié gebruikers is, het jy ‘n boodskap ontvang wat 500 MB data en 10 min wat vir 24 uur geldig is, ontvang.
Was jy hierdeur geraak?
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



