Kyk: Jacob Zuma ‘n vry man

Deel hierdie storie / Share this story

SUID-AFRIKA. – Jacob Zuma, voormalige omstrede president van Suid-Afrika, het sy lot afgewag om te hoor of hy moet terugkeer gevangenis toe om verdere tronkstraf uit te dien.

Die departement van korrektiewe dienste het bevestig dat hy wel vanoggend by Estcourt-gevangenis aangemeld het.

Hy is deur die administrasieproses, waarop hy volgens ‘n remissie-prosss kwytgeskeld is.

Zuma het minder as twee maande van sy twee maande vonnis uitgedien wat aan hom vir minagting van die hof opgelê is.

Videokrediet: Newzroom Afrika

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel