Drie dood in Delft massa-skietery

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Senzo Meyiwa se vriend getuig verder in hof

DELFT:- Drie mans is dood en twee gewond in ‘n massa-skietery Woensdag in ‘n huis in Eendragsingel.

Die polisiewoordvoerder Andrè Traut het gesê drie onbekende mans het op die vyf mans by ‘n woning in Voorburg geskiet en toe gevlug. Die rede vir die aanval is onbekend.

Nog niemand is in hegtenis geneem vir die moorde nie. Enigiemand met inligting word aangemoedig om die polisie te kontak.

Bronne: IOL, EWN, The Africa

Lees ook: Senzo Meyiwa se vriend getuig verder in hof