Lees ook: Brande in Hawaii eis 36
MAUI, HAWAII:- Die dodetal in die Maui-brande het gestyg tot 55 en dit sal na verwagting nog styg soos die soek-en-reddingspogings aangaan.
Brandbestryders is steeds besig om die brande te probeer bestry. Die brand het Dinsdag begin. Die oorsaak is steeds onbekend.
Bronne: DW – South Africa, eNCA, The Guardian
Lees ook: Brande in Hawaii eis 36



