Lees ook: YouTuber vra hulp met liggaam na ma doodgeskiet is in taxigeweld
KAAPSTAD:- ‘n Vragmotor is in Langa, Kaapstad, aan die brand gesteek terwyl die taxibetoging voortgaan. Dit is onbekend of betogers die trok aan die brand gesteek het.
‘n Paar voorvalle van geweld, insluitend klipgooiery, is in Potsdampad aangemeld.
Die owerhede en polisie is steeds besig om langs die hoofpaaie te patrolleer en busdienste word deurlopend begelei.
Bronne: eNCA, News365, The Pink Brain
Lees ook: YouTuber vra hulp met liggaam na ma doodgeskiet is in taxigeweld



