Man met skietwonde dood in drein gevind

Deel hierdie storie / Share this story

PHOENIX. – ‘n Onbekende man, vermoedelik in sy 30’s, is op Maandag 7 Augustus 2023 dood in ‘n drein in die Greenbury-area gevind.

KZN VIP Protection Services sê hulle lede is in Greenburyrylaan voorgekeer nadat daar gesien is hoe ‘n man in ‘n drein val. Hy het skietwonde gehad en is deur paramedici op die toneel dood verklaar.

Omstandighede van die insident kan nie bevestig word nie, maar die polisie ondersoek die saak.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel