Zuma hoor dalk die week oor terugkeer na tronk

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Jacob Zuma terug in Suid-Afrika na besoek aan Russiese dokters

Die voormalige president Jacob Zuma sal moontlik vandeesweek weet of hy sal moet teruggaan tronk toe.

Die kommissaris van korrektiewe dienste, Makgothi Thobakgale, behoort teen Donderdag ’n besluit te neem.

Dit volg na die konstitusionele hof beslis het Zuma is onwettig vrygelaat op mediese parool en hy moet terugkeer gevangenis toe.

Bronne: eNCA, Jacaranda FM, Head Topics, VN Explorer

Lees ook: Jacob Zuma terug in Suid-Afrika na besoek aan Russiese dokters