Verskeie beurtkragfases vir die week aangekondig

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Ses in hegtenis na taxi met bande en gereedskap vir brandstigting gevind is

Eskom het verskeie fases van beurtkrag vir die week aangekondig.

Fase 1-beurtkrag het 05:00 vanoggend begin en sal aangaan tot 16:00. Fase 4-beurtkrag sal dan 16:00 begin tot 05:00 Dinsdag. Die patroon sal herhaal tot 05:00 Woensdag.

Woensdag is daar geen beurtkrag vanaf 05:00 tot 16:00 nie en dan vanaf 16:00 tot middernag is dit fase 2.

Bronne: eNCA, Business Tech, Head Topics

Lees ook: Ses in hegtenis na taxi met bande en gereedskap vir brandstigting gevind is