Lees ook: Ses in hegtenis na taxi met bande en gereedskap vir brandstigting gevind is
‘n Senior speurder van die Valke in Gauteng se eenheid vir misdrywe teen die staat is in ‘n moontlike huurmoord doodgeskiet.
Die speurder is gisteraand op die N1 op pad na Hammanskraal geskiet.
Die Valke het die moord bevestig en sal binnekort meer inligting bekend maak.
Bronne: EWN, Twitter, Head Topics, News365
Lees ook: Ses in hegtenis na taxi met bande en gereedskap vir brandstigting gevind is