Lees ook: Duitse hof moet besluit hoe om Markus Jooste in Duitsland te kry
Markus Jooste, die voormalige hoof van Steinhoff, het sy appèl verloor teen die lasbrief wat deur ‘n Duitse hof vir sy inhegtenisneming uitgereik is. Die lasbrief is uitgereik na hy nie vir sy verhoor in Duitsland opgedaag het nie.
Sy appèl is glo verlede week glo in die hoër streekshof van Oldenburg verwerp. Die Duitse hof kan nou vra dat hy uitgelewer word of hulle kan Interpol vir hulp vra.
Bronne: Moneyweb, eNCA, Netwerk24
Lees ook: Duitse hof moet besluit hoe om Markus Jooste in Duitsland te kry



