Mangosuthu Buthelezi se gesondheid verswak in hospitaal sê familie

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Donald Trump moet voor federale landdros verskyn

Volgens die familie van die Zoeloe tradisionele minister Mangosuthu Buthelezi het sy gesondheid verder verswak terwyl hy in die hospitaal is.

Sy familie het gesê hy sal op advies van sy dokters in die hospitaal bly tot hy gesond is. Buthelezi is verlede week in die hospitaal opgeneem na ‘n operasie om pyn in sy rug te verminder nie die gewenste verligting gebring het nie.

Dokters het ‘n komplikasie ontdek terwyl hulle hom behandel het en het gesê hy moet in die hospitaal bly.

Bronne: EWN, IOL, News24

Lees ook: Donald Trump moet voor federale landdros verskyn