Tatjana Schoenmaker, SA- en Olimpiese swemmer, is nou ‘n volwaardige wêreldkampioen én Olimpiese kampioen nadat sy goud in die 200 m-borsslag losgeswem het.
Schoenmaker neem tans aan die 2023 Wêreld-swemkampioenskapsbyeenkoms in Foekoeoka in Japan deel.
Sy het ‘n goue medalje in die 200 m-borsslag finaal behaal, wat haar die wêreldkampioen in hierdie item maak.
Anton Geyser het foto’s geneem wat op Schoenmaker se Facebook-blad pryk.
Lees haar plasing op sosiale media hier onder:
Wait, what?! Did you just say WORLD CHAMPION!! ![]()
Where to even begin…
Winning a medal is always such an incredible privilege. Winning gold and singing my national anthem is even more of a privilege. But winning spiritually and stepping into the victory that has always been there because of Jesus is the biggest privilege.
No medal will ever compare to the feeling you have when you 100% trust in God for the outcome. Win or loose. This time, I’m humbled to have won ![]()
: @southafricansportsimages
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



