(Fotokrediet: Missing Children SA) Vermiste man (44) dood gevindFiND iT EditorialAugust 1, 2023Afrikaans, Suid-Afrika, Tuis, Vermiste persone Deel hierdie storie / Share this story Die 44-jarige Phillip Johannes Stephanus de Swardt wat sedert 12 Julie vermis was, is dood gevind. Volgens Missing Children SA het De Swardt in die Minnebron-area in Brakpan vermis geraak. Previous Post Help man van Onderstepoort opspoor Next Post Watter dienste in die Noord-Kaap, wat die DA kan verbeter, dink jy kort die meeste aandag?