Lees ook: Prys van petrol en diesel hoër as verwag in Augustus
Die prys van alle soort brandstof styg môre. Beide 95- en 93-loodvrye petrol se prys sal albei met 37 sent per liter styg.
Diesel sal 72 sent per liter duurder kos en paraffien 71 sent per liter.
Die meeste ontleders stem saam dat die prys in September moontlik weer gaan styg oor die huidige voorraad beperkings en inflasie.
Bronne: IOL, Daily Voice, The Citizen
Lees ook: Prys van petrol en diesel hoër as verwag in Augustus



