Lees ook: Hermanus-inwoners verwag burgemeester moet alle buitelanders binne 14 dae verwyder
Volgens nuwe inligting van die Sentrale Energiefonds gaan die prys van petrol en diesel in Augustus styg.
Die prys vir loodvrye 95-petrol sal met minstens 36 sent per liter styg. Die prys van diesel, albei grade, sal minstens 72 sent per liter meer kos.
Die pryse kan steeds verander voor dit amptelik aangepas word.
Bronne: IOL, BusinessLive, SABC
Lees ook: Hermanus-inwoners verwag burgemeester moet alle buitelanders binne 14 dae verwyder