Ramokgopa – Plan in plek om onbeplande kapasiteitsverlies te verminder

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook; Fase 2- en fase 4-beurtkrag vir die week aangekondig

Die elektrisiteitsminister Kgosientsho Ramokgopa het gesê onbeplande kapasiteitsverlies het gelei tot hoër vlakke van beurtkrag. Hy het gesê daar is ‘n plan in plek om die kapasiteitsverlies te verminder.

Ramokgopa het gesê die plan is om meer onderhoud te doen. Hy het ook gesê die koue front in Gauteng gaan meer krag vereis, maar Eskom doen alles om te verseker die beurtkrag styg nie bo fase 4 nie.

Bronne: eNCA, SABC News, News365

Lees ook; Fase 2- en fase 4-beurtkrag vir die week aangekondig