Kyk video – Malema sing steeds omstrede ‘Kill the boer’

Deel hierdie storie / Share this story

Julius Malema het in ‘n video wat op Twitter gedeel is saam met sy volgelinge die omstrede lied gesing en in meer spesifieke woorde: “Shoot to kill, kill the boer, the farmer.”

Daar kan in die video duidelik gesien word hoe hy die skare in sang lei deur die woorde self te uiter.

Die EFF het hierdie naweek hul 10de bestaansjaar gevier.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel