Sunny Waves Studio het ‘n video op Instagram gedeel van intenasionale tennisspelers wat met klavierbegeleiding van David Voster sing.
In die video kan jy hoor hoe tennissterre Roger Federer, Grigor Dimitrov, Tommy Haas en Novak Djokovic die lied It’s hard for me to say I’m sorry, saam sing.
Die singende trio word in die video deur Novak Djokovic ge-photobomb.
Dis nie seker wanneer die video geneem is nie.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



