Video’s in berig.
Ruhan du Toit, bekende SA Monumentaal-sanger, spog met ‘n nuwe lied genaamd Stockholm Sindroom.
In die video beskryf hy waaroor die lied vir hom gaan.
Hy vra in die video hier onder dat jy hom in ‘n video moet tag indien jy die lirieke beter as hy ken. Hier kan jy sien hoe ‘n hele paar ander SA-kunstenaars die lirieke sing.
Wat dink jy van die nuwe lied?
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



