FiND iT bied vir jou ‘n platform waar meer as 250 000 mense meer as ‘n miljoen keer ‘n maand jou artikels en advertensies kan lees. Op Facebook het FiND iT altesaam 200 000 volgelinge.
FiND iT bied nou jou die geleentheid om óf jouself óf jou produk te bemark.
Hoe werk dit? Ons doen wat ons noem ‘n “SEO” artikel – die inhoud is geoptimiseer om vinnig op die soek-enjin-ranglys te styg en sodoende jouself, jou webwerf en skakels se aanlynteenwoordigheid te groei.
Laat jou inhoud praat en sien jou besigheid floreer!
Koste:
R2500 (BTW uitgesluit) per artikel.
BESPREEK NOU – stuur ‘n e-pos aan [email protected].



