Sakevrou van Bronkhorstspruit doodgeskiet

Deel hierdie storie / Share this story

Susan van Rensburg, eienaar van Van’s Antiques in Bronkhorstspruit, Gauteng, is Dinsdag 11 Julie 2023 by haar besigheid doodgeskiet.

Keep The Energy sê gewapende rowers het na bewering die winkel binnegegaan, skootrekenaars gesteel en haar vermoor.

Nog geen inhegtenisnemings is gemaak nie.

Bianca Swart het die volgende plasing op die oorledene se Facebook-blad gedeel:

With great sadness I would like to inform everyone that Susan van Rensburg has passed away. This is a very tough time for all of us and we would like to ask everyone to give us time and space.
We are very thankful for all the messages and calls.
Further details will be shared in due time, if anyone has any questions please message me. ❤️

Kristina Meyer het Van Rensburg soos volg beskryf: “Vintage Victorian Lady at Heart. She was such a wonderful woman & always had amazing Vintage & Antiques in her shop. Fine Art, Collectibles, Royal Albert, Porcelain & Od World Treasures…. Wow! I was completely overwhelmed & in total disbelief when I learned of this great tragedy.”

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel