Familie van hospitaalpasiënt gesoek

Deel hierdie storie / Share this story

Die Verre Oos-Rand-hospitaal in Springs is op soek na die familie van ‘n onbekende pasiënt.

Volgens ‘n plasing op die hospitaal se Facebook-blad is die dame sedert 8 Julie 2023 in die hospitaal opgeneem.

Die pasiënt kon nie haar adres of kontakinligting van naasbestaandes voorsien nie.

Indien die pasiënt vir jou bekend is, kan jy met me. N Mabena, die maatskaplike werker by die hospitaal, by 011 812 8421 kontak maak.

Lees die hospitaal se plasing hier onder:

Unknown patients

Far East Rand Regional Hospital is looking for the relatives of this patient.
The patient was admitted on the 8th of July 2023. The patient does not know her address or contact detail of her relatives.
If you know the patient or his relatives please contact Far East Regional Rand Hospital Social Worker Ms N Mabena at 011 812 8421

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel