Eskom maak nuutste beurtkragskedule bekend

Deel hierdie storie / Share this story

Eskom het Sondagmiddag die nuutste beurtkragskedule bekendgemaak.

Volgens die kragvoorsiener sal fase 4-beurtkrag vanaand 14:00 Sondag tot 05:00 Maandag ingestel word. Fase 3-beurtkag sal daarna van 05:00 tot 16:00 Maandagmiddag geld.