KYK: Bekendes deel van Barbie-koors

Deel hierdie storie / Share this story

Die hele wêreld was die afgelope ruk opgewonde oor die nuutste Barbie-fliek wat bekendgestel is. Die fliek was op 21 Julie vir die eerste keer in teaters te sien.

Bekendes is deel van die opgewondenheid en het foto’s en video’s van pienk uitrustings, pienk foto’s en alles wat pienk is op sosiale media gedeel.

Het jy al na die fliek gekyk? Deel jou pienk foto’s!