Nog sneeu vir Suid-Afrika voorspel

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Gerhard Ackerman vonnisoplegging uitgestel

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku oor nog ’n koue front wat op pad is. Daar is ook nog sneeu voorspel in dele van Suid-Afrika.

Reën en ysige winde kan in die Noord-Kaap, Noord-Wes, Gauteng, Vrystaat, KwaZulu-Natal en Mpumalanga verwag word. Sneeu word vir vandag vir die Wes-Kaap, Lesostho en KwaZulu-Natal voorspel.

Die tipe weer sal na verwagting die hele week voortduur tot Sondag wanneer dit na verwagting sal opklaar.

Bronne: IOL, The Citizen, ECR

Lees ook: Gerhard Ackerman vonnisoplegging uitgestel