Man (39) vermis nadat hy kollega gaan oplaai

Deel hierdie storie / Share this story

Die 39-jarige Jacques Morne Botha is sedert 17 Julie vermis. Volgens Missing Children SA is Botha laas tussen Witteberg en Westgate gesien toe hy op pad was om ‘n kollega op te laai.

Volgens Missing Children SA kry Botha aanvalle. Hy ry met ‘n blou Ford Figo.

Kontak Missing Children SA met enige inligting.