Die 22-jarige Seth Skyler Carrol is sedert 12 Julie vermis.
Volgens Missing Children SA het Carrol op dié dag glo die Yahweh Rapah Centre in Vanderbijlpark verlaat, maar nooit na sy huis teruggekeer nie.
Enigiemand met inligting kan Missing Children SA of die SAPD kontak.




