Hof beslis Zuma moet teruggaan tronk toe

Deel hierdie storie / Share this story

Die konstitusionle hof in Suid-Afrika het beslis dat die voormalige president, Jacob Zuma, moet teruggaan tronk toe.

Dié beslissing kom ná AfriForum die saak gewen het dat die toestaan van Zuma se mediese parool onwettig was.