Die konstitusionle hof in Suid-Afrika het Donderdag beslis dat die mediese parool wat aan Jacob Zuma toegestaan is, onwettig was.
Die burgerregteorganisasie AfriForum het dié nuus pas op sosiale media bekendgemaak.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



